top of page
Boer vir 'n volhoubare toekoms
Produkte en Dienste
J Jordaan & Seuns bied 'n wye verskeidenheid landbou produkte, asook landbou-gerigte dienste.


Oor ons

J Jordaan & Seuns is 'n derde-generasie familie boerdery, wat ontstaan het in die vroeë 1970s. Daar is oorspronklik begin op 'n klein stukkie grond by Bankhoogte, Oudtshoorn omgewing. Sedertdien is die boerdery uitgebrei op Bankhoogte, asook die Gamka omgewing naby Calitzdorp. Die boerdery word tans bestuur deur Jorrie Jordaan en sy twee seuns, Hannes Jordaan en Louis Jordaan.
bottom of page

