top of page

Produkte en Dienste

Volhoubaarheid is deel van J Jordaan & Seuns se DNA.  Produkte en dienste wat gelewer word, is teen die hoogste gehalte en standaarde.  By J Jordaan & Seuns word alles gedoen deur die boer self.
Lusern png.png
Lusern

J Jordaan & Seuns bied 'n verskeidenheid lusernprodukte aan.  Dit sluit in: die verkoop van ronde lusernbale, lusernsaad, asook die verwerking van lusernhooi tot gemaalde voer.  Die "wrap" van kuilvoerbale word ook gedoen op versoek van kliënte.

Bees png.png
Beeste en Skape

J Jordaan & Seuns het twee vertakkings van lewende hawe: beeste en skape.  Beeste word groot gemaak vir die slagmark, terwyl skape geteel word vir beide die slagmark en as teëlmateriaal.  Wit Dorper ooi-lammers word op 'n gereelde basis beskikbaar gestel vir potensiële kopers.

© 2024 by J Jordaan & Seuns. Proudly created with Wix.com

  • Facebookblad
bottom of page